"Laat u koninkryk in en deur ons gemeente kom"
Saakgelastigde
016 9822580
admin@ngks.co.za
Faks 016 9821300
Kassier
016 9823165
accounts@ngks.co.za
Oggende vir 2011
09:00
Aanddiens
18:30
(Geen aanddiens tydens vakansies en langnaweke nie)
Kategese
10:15
(Net na die oggenddiens)
Dinsdae - Vrydae
09:00 - 12:00
Posbus 12034
Lumier
1905
H/v Schumanstraat en Verdistraat, SW5
Vanderbijlpark
GPS POSISIE
26'' 43' 44.00 S
27'' 49' 54.00 E
Die NG Gemeente Vanderbijlpark-Suid is in die suidelike woonbuurtes van Vanderbijlpark teenaan die Vaalrivier. Ons amptelike grense is die SW5 woongebied asook 'n klompie plotte aan die westekant van die dorp. Ons het egter lidmate wat woonagtig is oor die hele Vanderbijlpark asook ook in Vaalpark en Sasolburg. Ons gemeente bestaan uit 1910 belydende lidmate en sowat 500 dooplidmate. Die gemeente word bedien deur 3 predikante en 'n Jeugwerker. Ons wil graag 'n gemeente wees wat ook buite ons gemeentegrense 'n verskil maak. Die kospakkieprojek en die Geloofsofferbelofte is veral twee projekte waarmee ons dit wil bereik.
Geen aanddiens
Ringsjeugdiens by Vaalrivier
13 Mei 2012
Bespreking van die Belhar belydenis tydens die aanddiens
17 Mei 2012
Hemelvaartdiens om 18:30
Kerkkantoor gesluit
20 Mei 2012
Gavin Maree tree op tydens die oggenddiens
20-24 Mei 2012
Pinksterdienste elke aand om 18:30 gelei deur ds. Tiaan
27 Mei 2012
Ons sendeling Gerrie Coetzee besoek ons tydens die oggenddiens
You are viewing the text version of this site.
To view the full version please install the Adobe Flash Player and ensure your web browser has JavaScript enabled.
Need help? check the requirements page.