Ons hou nagmaal by die Tuingraf
In die graf, die plek waar Jesus se liggaam gelê het.
Stap die via dolorosa (Jesus se kruisweg)
Sinagoge in Kapernaum waar Jesus opgetree het.
Ons vaar op 'n boot op die see van Galilea. Hou ook nagmaal op die boot.
Dryf op die Dooie see. Moet net nie spat nie!
Modderbad in die Dooie see
Ons ry met 'n Kabelkar tot bo op Masada.
Besoek die Joodse klaagmuur
Geboorteplek van Jesus
Jerusalem vanaf die Olyfberg