geselskamer

Hier in die geselskamer kan jy met ander persone wat op die oomblik op die webblad is, gesels. Maak 'n afspraak met mekaar en ontmoet mekaar hier. Om te kan gesels moet jy eers registreer. Op die Tuisblad onder "Gaan direk na" staan daar "Registreer as nuwe lid op die webblad". As jy daar kliek, sal jy kan registreer deur 'n "usernaam" en "password" in te tik. As jy klaar geregistreer het en jy maak hierdie blad oop, sal jou naam klaar hieronder verskyn. Jy kan net begin gesels.