"Laat u koninkryk in en deur ons gemeente kom"
Anja Burger is gebore in Windhoek . Anja matrikuleer aan die Hoërskool Stilfontein in 1997. Anja studeer na matriek Jeugwerk by die Hugenote Kollege op Wellington. Anja word in 2005 aangestel as die Jeugwerker in ons gemeente.
Anja is getroud met Gert Burger en hulle bly in die Jeughuis in Handelstraat.
ANJA BURGER
Sel 0827724580
anjapienaar@gmail.com
You are viewing the text version of this site.
To view the full version please install the Adobe Flash Player and ensure your web browser has JavaScript enabled.
Need help? check the requirements page.