"Laat u koninkryk in en deur ons gemeente kom"
Ons gemeente bied elke jaar 4 kampe aan en dis gewoonlik groot pret! Kampe skep die ideale geleentheid vir verhoudingsbou met die kinders asook om geestelik saam te groei. Ek wil u as ouers regtig aanmoedig om u kinders op hierdie kampe te stuur. Die datums vir 2011 se kampe is as volg:
13 - 15 Mei: Kiddies (laerskool) kamp 1
26 - 28 Augustus: Hoërskool kamp
14 - 16 Oktober: Graad 11 Belydeniskamp
21 - 23 Oktober: Graad 10 Belydeniskamp
28 - 30 Oktober: Kiddies (laerskool) kamp 2
KYK NA VAN ONS KAMPFOTOS
Om te kyk na die fotos, kliek net op een en dan word dit groter. Om dit weer kleiner te maak, kliek op die klein vierkantjie regs bo.
You are viewing the text version of this site.
To view the full version please install the Adobe Flash Player and ensure your web browser has JavaScript enabled.
Need help? check the requirements page.