"Laat u koninkryk in en deur ons gemeente kom"
Joey Hattingh is al sedert 1983 werksaam by die Kerk, eers as aflos skriba en vanaf 1990 voltyds as Kassier en tans is sy ons Saakgelastigde. Joey het in Vanderbijlpark groot geword en aan die destydse Hoër Handelskool Lettie Fouché gematrikuleer.
Joey is getroud met Seef wat ook ons Faktotum is. Hulle het twee kinders, JP en Hendria.
JOEY HATTINGH
Annie Wassenaar is in 2006 aangestel as die Kassier in ons Kerkkantoor. Annie het grootgeword in Vanderbijlpark en matrikuleer aan die Hoër Handelskool Lettie Fouche.
Annie is getroud met Marius en hulle het 2 kinders Bernadine en Leonard.
ANNIE WASSENAAR
SEL NO. 0845821835
E-POS ADRES:
admin@ngks.co.za
You are viewing the text version of this site.
To view the full version please install the Adobe Flash Player and ensure your web browser has JavaScript enabled.
Need help? check the requirements page.