Insert body text here...

kategese

JUNIOR KATEGESE
Die Junior Kategese sluit alle kinders vanaf graad 1 - 6 in en word Sondae vanaf 10:15 - 11:00 aangebied. Daar is 12 kategete wat betrokke is by die junior kategese en verhoudingsbou met die kinders is vir ons baie belangrik.

SENIOR KATEGESE
By die Senior Kategese fokus ons op tieners vanaf Graad 7 - 10 en hulle klas word ook Sondae van 10:15 - 11:00 aangebied. Daar is 6 kategete betrokke by die Senior Kategese en hulle almal het 'n passie vir Christus en 'n gawe om met jongmense te werk. Die lesmateriaal wat ons in 2011 gaan gebruik is "Die Weg" wat deur Bybelmedia uitgegee word. Die lesmateriaal is absoluut op die jongmense se vlak en ek glo dat elkeen van hulle iets daaruit sal kan leer.

 

tieners