"Laat u koninkryk in en deur ons gemeente kom"
Kiddies is ons bediening vir laerskool kinders van graad 1 - 7.
Ons kom Woensdae van 14:00 - 15:00 by Laerskool D.F. Malherbe bymekaar. Die lesmateriaal is geskryf op die kinders se ouderdomsvlak en ons het sommer baie pret. Die boodskappe word deur middel van die Woord en speletjies vasgele.
Die hoogtepunt op ons kalender is natuurlik ons Kindernaweek wat op 26 en 27 Februarie 2011 plaasgevind het. Ollie die nar het op Saterdagoggend, 26 Februarie by ons opgetree en op Sondagoggend, 27 Februarie het Victory Voice Kids by ons opgetree.
You are viewing the text version of this site.
To view the full version please install the Adobe Flash Player and ensure your web browser has JavaScript enabled.
Need help? check the requirements page.