kLEUTERKERK

Insert body text here ...

Ons bied Sondae tydens die eerste oggenddiens (09:00) kleuterkerk aan vir alle kleuters tussen die ouderdom van 3 - 6 jaar. Dit gee vir u as ouers die geleentheid om rustig die erediens in die Kerk by te woon.

Ons sien kleuterkerk nie net as 'n besig hou van die kinders nie, maar werklik as 'n geleentheid om die kinders op hulle vlak te bedien. Die boodskap word vasgele deur die Woord, bak en brou aktiwiteite en speletjies.

Ons benodig mamma's wat ons kan help met die aanbied van kleuterkerk. Indien u in hierdie verband kan help, kan u vir Anja kontak by 076 041 5859.

children