ons orreliste

Renate Lenz is ons orrelis sedert Januarie 2003. Sy het grootgeword in Vereeniging en matrikuleer aan die Hoërskool Vereeniging in 1987. Behalwe orreliste is Renate ook 'n dosent aan die Vaal University of Technology. Sy doseer Engels, Afrikaans en Frans. Renate kom uit 'n baie musikale familie. Haar ma is ook orreliste in 'n gemeente. Sy woon in Sonlandpark.  

KONTAKBESONDERHEDE.

Tel. 016 4292306
Sel no. 0842068448

Renate 21

Renate lenz