"Laat u koninkryk in en deur ons gemeente kom"
Die personeel by ons kerk
Die personeel wat voltyds by ons kerk werk is die volgende:
* 3 Predikante
* 1 Jeugwerker
* 1 Saakgelastigde
* 1 Kassier
* 1 Koster
* 1 Faktotum
* 3 Terreinwerkers
Om meer van elkeen te lees en te sien hoe lyk, beweeg die pyltjie tot op die "personeel" knoppie en kliek dan op een van die subknoppies wat verskyn.
You are viewing the text version of this site.
To view the full version please install the Adobe Flash Player and ensure your web browser has JavaScript enabled.
Need help? check the requirements page.