"Laat u koninkryk in en deur ons gemeente kom"
Op hierdie blad kan jy preke van ons predikante en ander predikers wat in die gemeente opgetree aflaai. Om dit te doen kliek jy net op die onderstreepte gedeelte van die betrokke preek en dan word die preek oopgemaak in 'n "Word" dokument.
30 Oktober 2011
Lukas 17:11-19 Die SABS teken van ware geloof
1 Januarie 2012
Eksodus 33 God se rug vir die jaar wat voorle
8 Januarie 2012
Johannes 1:43-51 Geroep om n stukkie hemel op aarde te vestig
15 Januarie 2012
2 Samuel 7 God moet die inisiatief neem
22 Januarie 20112 Week van gebed
Nehemia 8 As die woord met mense werk
PREKE VAN DS. RUDOLPH DU PLOOY
5 September
Markus 9:33-37 Doopdiens. 'n Kind se plek by God
12 September 2010
1Kor. 4:6 Doopdiens. Hou jou binne die perke wat God gestel het
19 September 2010
1 Kor. 12:12-31 Een liggaam tog verdeeld
4 Julie 2010
Galasiërs 5:22 - 23 Vrug van Getrouheid, Nederigheid en Selfbeheersing
You are viewing the text version of this site.
To view the full version please install the Adobe Flash Player and ensure your web browser has JavaScript enabled.
Need help? check the requirements page.