"Laat u koninkryk in en deur ons gemeente kom"
Die Silwerjare is ons gemeente se aksie vir ons Senior lidmate. Die lidmate wat 70 jaar en ouer is. Hierdie is 'n baie aangename klomp mense saam. Hulle vergader elke derde Woensdag van die maand om gesellig saam te kuier, interessante dinge saam te doen en om lekker saam te eet.
Hierdie jaar is ds. Tiaan saam met die Silwerjare-aksie.
PROGRAM VIR DIE JAAR
Kuier en braai saam by Carlyn Venter se plot langs Stonehaven.
20 Oktober 2010
Lentetee by die kerk saam met Aksie 50+
17 November 2010
Afsluitingsgeleentheid. Kuier saam by 'n koffiekroeg op die plotte.
You are viewing the text version of this site.
To view the full version please install the Adobe Flash Player and ensure your web browser has JavaScript enabled.
Need help? check the requirements page.