"Laat u koninkryk in en deur ons gemeente kom"
Ons wil graag 'n gemeente wees wat buite ons gemeentegrense 'n verskil wil maak.
Die kospakkieprojek en die Geloofsofferbelofte is onder andere twee projekte waarmee ons dit wil bereik.
Kospakkies gereed om uitgedeel te word
Maandeliks word gemiddeld 180 kospkkies aan behoeftige gesinne in die Vaaldriehoek uitgedeel.
Ds. Marius Storm en sy Gesin
Ds. Marius is een van agt Sendelinge wat ons ondersteun.
Hulle werk in Appeldoorn in Nederland en hulle bedienning is gerig op Kinderaksie.
You are viewing the text version of this site.
To view the full version please install the Adobe Flash Player and ensure your web browser has JavaScript enabled.
Need help? check the requirements page.